Ideale besigheids geleentheid
Parys
R22,000,000 plus VAT

| Property Information |
|---|
|
5 selfsorg eenhede asook kampeer terrein met 60 staanplekke. Kampeer terrein beskik oor ten volle toegeruste ablusie blok. 9 km vanaf Parys langs die Vaalrivier in die Vredefort Koepel area. Die besigheid is gemik op korporatiewe sowel as skool spanbou aksies wat insluit "White water rafting, paintball games, archery, etc". Beskik ook oor 'n swembad en die rivier is geskik vir kuns-aas visvang sowel as hengel vanaf die wal.
|
| Business description | Team building venue with accomodation and leisure activities |
| Business name | Dimalachite |
| Property Type | Hotel/Tourism, Leisure, Accommodation |


